dit was my laaste slapie in die vsa en vandag om 11:20 kom laai die bussie my op by my hotel na die lughawe vir my vlug om 17:00. washington is 'n mooi stad en met baie kontraste teenoor ny. die geboue is korter, baie baie korter en die ... dat die rekenaar ene vir jou toeken. die tannie by die toonbank waar jy jou bagasie ingee is ook uiters onbeskof! so ook die balronde omie by die hek na die vliegtuig) een ding wat my byval en dit was in belgie en in engeland ook so, ...